![]()
| ||
Datum | 12-25 September 1947 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Palme d'Or | Verskeie kategorieë |
Die 2de Cannes-rolprentfees is van 12-25 September 1947 in Cannes, Frankryk, gehou. Die nuwe gebou waar dit gehou moes word, die Palais du Festival, was nog nie gereed nie en daar was baie tegniese en finansiële probleme.[1]
Die hele jurie het uit Franse bestaan; die president was die historikus Georges Huisman. Ses pryse is aan prente in verskillende kategorieë toegeken.[2][3]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search